Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Boeie en Boetedoening
Overview
Hy is nie te groot vir ‘n pak slae nie...
Lukas Maritz het nooit gedink dat hy daartoe in staat is om sy vrou te verneuk nie... tot hy eendag, in 'n oomblik van swakheid, voor versoeking swig en sy nuwe assistent soen. Al het hy nie enduit deurgevoer met sy ontrouheid nie, voel hy siek met skuldgevoel, en wanneer sy vrou, Yolande, daarvan uitvind, voel sy verraai en seergemaak.
Sy pak by haar beste vriendin af oor haar huweliksprobleme. Tot Yolande se verbasing maak dié toe ‘n voorstel waaraan sy nooit sou kon dink nie: vir haar vriendin klink dit asof Lukas eintlik net 'n ordentlike pak slae kort - en Yolande is nét die vrou om dit toe te dien.
Maar kan 'n pak slae werklik voldoende boetedoening wees vir sy ontrouheid? Of kan hierdie nuwe intimiteit van onderdanigheid hulle huwelik genees?

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1776416163 |
| Publisher | Marilize Roos |
| Publication date | October 2022 |
| Language | AFR |
| Pages | 304 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
42%
4 ★
34%
3 ★
16%
2 ★
5%
1 ★
3%
3.96
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: