Sponsored
Sponsored
Read Darla se Kersridder (Afrikaans Edition)
Free Edition
Verified Content

Darla se Kersridder (Afrikaans Edition)

4.00 • 14 ratings • 1 reviews
Overview
Hy het voorheen haar hart gebreek met die gevreesde “Dis nie jy nie, dis ek.” Nou bied hy aan om die pa van haar baba te wees. Durf sy hom weer vertrou?

Darla Miller se biologiese klok tik genadeloos, en haar droom om ’n baba te hê verkrummel, toe die man wat sy as die pa gekies het, verlief raak op iemand anders. Gebroke, berus sy haar by ’n lewe sonder kinders.

Totdat Bobby Bell weer in haar lewe verskyn.

Hy het in die verlede plig bo liefde gekies en van haar af weggestap, maar nou sien hy ’n manier om ʼn tweede kans met Darla te probeer. Maar dit blyk gou dat hul ooreenkoms om ’n kind saam groot te maak, nie genoeg is nie.

Hy wil álles hê. Veral haar liefde.

Met Kersfees om die draai, het Bobby vier-en-twintig dae om haar hart terug te wen. Sal dit genoeg tyd wees om die letsels van die verlede te genees?
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 242423242
Publisher
Publication date November 2026
Language English
Pages 287 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Nicole Ann Nielsen

Nicole Ann Nielsen

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.00
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content