Sponsored
Sponsored
Read Op die planke: My Japan
Free Edition
Verified Content

Op die planke: My Japan

2.10 • 30 ratings • 5 reviews
Overview
Ilse het 'n sterk verbeelding en koester groot drome. Sy wil graag 'n vreesaanjaende spookstorie skryf, maar sy het ook 'n obsessie met die land Japan en eintlik wil sy na skool gaan reis.

Haar droom is om soos haar niggie, Engela, in Japan te gaan Engels gee. Daarom skype sy gereeld met Engela om alles te hoor van die eksotiese land, die antieke Oosterse beskawing, mitologiese verhale en vreemde gebruike. Sy idealiseer Japan as 'n paradys waarheen sy kan ontvlug wanneer haar ma se eise te veel word.

Maar Ilse se Japan is nie net 'n idilliese land van kersiebloeisels en rituele tee-seremonies nie: die eiland-nasie is getref deur 'n verwoestende natuurramp waarin duisende mense omgekom het.

In Schalk Schoombie se jeugdrama moet Ilse eers leer dat die werklikheid soms baie anders as verbeeldingsvlugte kan wees, en besef sy dat sy nie kan wegvlug van haar skuldgevoelens oor haar kleinboet se verdrinking nie. Voor sy haar tasse vir haar oorsese reise kan pak, moet sy haarself in die hede vind.
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 59348672
Publisher Vivlia Publishers & Booksellers
Publication date January 2015
Language AFR
Pages 148 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Schalk Schoombie

Schalk Schoombie

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
30%
4 ★
30%
3 ★
25%
2 ★
10%
1 ★
5%
2.10
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content