Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Skimme en spoorsoekers
Overview
Alles voel verkeerd hier ...
’n Man staan op ’n brug, reg om te spring. ’n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg ’n vreemde lig en maak ’n donker ontdekking. ’n Stiefpa hou aan terugkom. ’n Boemelaar word wakker in ’n veranderde wêreld. ’n Meisie probeer haarself weer aanmekaarlas. ’n Ander een probeer haarself vermom. ’n Derde een worstel met die dood.
Alles voel verkeerd hier …
21 stories wat uit die donker verbeelding van Martin Steyn gekruip het, insluitend sy eerste gepubliseerde storie en ’n vervolgverhaal met AO Colin Menck (Donker spoor, Skuldig).
Stories oor hunkering, trauma en onmoontlike keuses. Stories met donker draaie en wrang kinkels. Stories oor skimme en spoorsoekers.

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 177986051X |
| Publisher | |
| Publication date | November 2026 |
| Language | English |
| Pages | 320 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.28
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: