Sponsored
Sponsored
Free Edition
Verified Content
Liefde met 'n doelskop
Overview
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat ’n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van ’n oud-Springbok en het self ook op die veld gedraf.
Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar ’n ondeurdagte keuse dryf ’n wig tussen hulle.
Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met ’n doelskop verower?

36,114 currently reading
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored
Book details & editions
| ISBN | 1779875967 |
| Publisher | LAPA |
| Publication date | November 2026 |
| Language | English |
| Pages | 267 pages |
Sponsored
Sponsored
Ratings & Reviews
5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.38
BlueReads Choice
Sponsored
Write a Review
Community Reviews
Sort by: