Sponsored
Sponsored
Read Hengelaar van harte
Free Edition
Verified Content

Hengelaar van harte

4.29 • 42 ratings • 0 reviews
Overview
Simonel wil dolgraag die skool waar sy 'n onderwyseres is se oorsese toer meemaak, veral omdat die aantreklikste ou op die personeel ook daar gaan wees. In plaas daarvan moet sy noodhulpdiens doen by die laaste plek wat sy haar ooit voorgestel het: 'n visvangekspedisie aan die Tuinroete. Sewe volle dae tussen middeljarige ooms met snorre en visstokke, dink sy teleurgesteld.
Sy misgis haar egter deeglik met wie en wat die toerleier, Dewald Hugo, is.
Van die manne se kant is daar egter ook 'n stewige dosis verwarring - Dewald tref oor die telefoon reëlings en is onder die indruk die noodhulpwerker is 'n man, ene Simon Nel. Hy en sy kameraman moet 'n TV-reeks verfilm en het nie tyd om vroumense langs die viswaters op te pas nie, veral nie wanneer daar monsterhaaie ter sprake is nie. Hy móét Simonel teen sy sin saamneem omdat die kontrak met sy borg dit vereis, maar hy maak 'n slinkse plan om haar uit te sluit.
Hy ken egter nog nie vir Simonel nie.
Sy is vasbeslote om haar tussen die manne te handhaaf en haar nie aan die humeurige hengelaar te steur nie. Om al sy vooropgestelde idees oor vroue verkeerd te bewys en hom behoorlik op sy neus te laat kyk.
Net jammer haar hart wil nie so lekker saamspeel nie.
User Avatar User Avatar User Avatar
36,114 currently reading
User Avatar User Avatar User Avatar
152,889 want to read
Sponsored
Sponsored

Book details & editions

ISBN 56499572
Publisher
Publication date December 2020
Language AFR
Pages 186 pages
Sponsored
Sponsored
About the Author
Salma Swanepoel

Salma Swanepoel

Follow
Known for writing in a clear, engaging, and easy-to-follow style. The work feels natural and flows smoothly, making it enjoyable from beginning to end.

Ratings & Reviews

5 ★
58%
4 ★
28%
3 ★
10%
2 ★
3%
1 ★
1%
4.29
BlueReads Choice
Sponsored

Write a Review

Community Reviews

Sort by:
Sponsored
Sponsored
Sponsored Content